Twaalf Amerikaanse polisiebeamptes is tydens betogings in Charlotte in die deelstaat Noord Carolina beseer nadat ‘n swart man doodgeskiet is.
Betogers het polisievoertuie in die omgewing van die woonstelblok beskadig waar die swart man deur ‘n swart polisiebeampte doodgeskiet is.
Polisie sê die man het ‘n vuurwapen by hom gehad maar die oorledene se familie het aan die plaaslike media vertel dat dit nie ‘n wapen maar ‘n boek was.
The post 12 VSA POLISIEBEAMPTES BESEER TYDENS BETOGINGS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.