Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOVSIES: “ONS SAL BETOOG MET OF SONDER DIE STUDENTERAAD”

$
0
0

Studente van die Universiteit van die Vrystaat sê hulle sal vandag voortgaan met die betogings teen klasgelde met of sonder die Studenteraad wat besluit het om nie langer die betogings te steun nie.

Die militante studente het ’n komitee verkies wat hulle glo sal lei.

Hulle beplan om na die Sentrale Universiteit van Tegnologie te stap sodat al die studente kan reël om Donderdag saam na die Vrystaatse wetgewer op te mars.

Intussen word berig dat die Tukkies-kampus tans ontruim word in nog ‘n dag se studentebetogings.

Sommige lokale is volgens Eyewitness News reeds gesluit en dit is nie seker of klasse vandag sal voortgaan nie.

The post KOVSIES: “ONS SAL BETOOG MET OF SONDER DIE STUDENTERAAD” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!