4 ONWETTIGE MYNWERKERS UIT OU MYNSKAG GERED
Vier onwettige mynwerkers is gister in ‘n reddingsoperasie uit ‘n ou mynskag in Langlaagte in die suide van Johannesburg gered. Volgens ‘n Gautengse polisiewoordvoerder, kaptein Kay Makhubele, is ‘n...
View ArticleVS BOERE HELP OM 5 ROWERS VAS TE KEER
Vrystaatse boere in samewerking met die polisie het vyf vermeende rowers Vrydagmiddag naby Wesselsbron help vastrek. Netwerk24 berig die vyf is vermoedelik verantwoordelik vir huisbrake in Hoopstad,...
View ArticleAANSOEKE VIR STUDIEFONDS INGEWAG
Solidariteit Helpende Hand se studiefonds aansoeke sluit op 30 September 2016 en alle voornemende en huidige studente word aangemoedig om aanlyn aansoek te doen by www.helpendehand.co.za/studiefonds...
View ArticleBFN SE EERSTE SKILPADPARK
Die beboste terrein van 33 hektaar agter die Oliewenhuis in Bloemfontein is die tuiste vir die Rosestad se eerste skilpadpark. Die park is Saterdag amptelik geopen met die vrylating van 19 skilpaaie in...
View ArticleTAALBELEID: UV GAAN VOORT MET PLANNE
Die Universiteit van die Vrystaat beplan om van volgende jaar af in drie fakulteite op eerstejaarsvlak net in Engels onderrig aan te bied ondanks die hofbevinding teen die inwerkingstelling van die...
View ArticleBEWOLKTE WEER SAL BEGIN OPKLAAR
Die bewolkte weer wat die belofte van reën inhou, sal van vandag af oor die Vrystaat en Noord-Kaap begin opklaar. Volgens Tonie Rossouw, senior weervoorspeller by die weerkantoor in Bloemfontein, het...
View ArticleSOEKTOG NA MYNWERKERS AFGELAS
Die soektog na onwettige mynwerkers wat sedert Woensdag sowat een-en-‘n-half kilometer ondergronds in ‘n ou mynskag in Langlaagte in die suide van Johannesburg vasgekeer is, is voorlopig afgelas....
View ArticleGASTE BY LODGE AANGEVAL, BEROOF DEUR 3 ROWERS
Drie gewapende rowers het in die vroeë oggendure gaste van Botswana by ‘n lodge in Tzaneen in Limpopo in hul kamer oorval, vasgebind en beroof. ‘n Vrou is ook met ‘n vuurwapen oor die kop geslaan....
View ArticleMEER AS 50 AL DOOD VOOR OF OP KAAPSE TREINE
Meer as 50 mense het in die vier maande sedert April vanjaar hul lewens voor of op Kaapse treine verloor. ‘n Woordvoerder van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), Zinobulali Mihi, het...
View Article“TURKYE HET PLIG OM ISIS TE VERSLAAN”
Turkye se president Recep Tayyip Erdogan sê sy land het ‘n plig om die Islamitiese Staat in sy buurland, Sirië, te verslaan. Hy sê daar moet verseker word dat die militantes nie in staat sal wees om...
View ArticleONTWIKKELINGSPLAN ‘LOOP DIE GEVAAR OM ONWETTIG GEHOU TE WORD’
Die Demokratiese Alliansie sê vergaderings om die Mangaung Metro-munisipaliteit se Geïntigreerde Ontwikkelingsplan met die publiek te bespreek, loop die gevaar om onwettig gehou te word. Ingevolge die...
View ArticleMANTASHE GAAN VERGADER MET LEIERS WAT LUTHULI-HUIS WOU BESET
Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, sal môre vergader met leiers van die ANC-groep wat verlede week die hoofkwartier van die party, Luthuli-huis in Johannesburg, wou beset. Hulle het die...
View ArticleBFN MAN IN HENRYSTRAAT GESKIET
`n Man is vroeg vanoggend in Henrystraat, Bloemfontein, gewond toe `n skim-skut op hom geskiet het. Netwerk24 berig dat `n verkeersbeampte na afloop van die skietery aan `n omstander gesê het die skut...
View Article2 LEERLINGE DOODGESKIET
Twee leerlinge van die Hoërskool Lentegeur in Mitchells Plain in die Kaapse Skiereiland is gister doodgeskiet. Die polisie se woordvoerder, Noloyiso Rwexana, sê niemand is nog in hegtenis geneem in...
View Article130 DOOD, 400 VERMIS WEENS OORSTROMINGS IN NOORD-KOREA
Die dodetal weens oorstromings in Noord-Korea het tot meer as 130 gestyg, terwyl byna 400 mense vermis word. Die Verenigde Nasies sê aan die hand van syfers wat deur die regering in Pyongyang verstrek...
View ArticleKoop en Verkoop – 12 Sep 2016
POSTE EN BETREKKINGS Ek is dringend op soek na ‘n betroubare huishulp met goeie verwysings vir my vriendin in Welkom. Die persoon moet verkieslik in Welkom woonagtig wees en kan my tussen 4nm en 6nm...
View ArticleNOG ‘N STRALER VIR ZUMA
Opposisie-partye het gister behoorlik uitgevaar teen die nuwe presidensiële straler waarvoor die departement van verdediging en militêre veterane 100 miljoen rand in die boekjaar begroot het....
View ArticleHIER IS DIE SPORTSTERRE
Die Radio Rosestad en Cell C Sportsterontbyt het Dinsdagoggend weer prestasies deur Bloemfontein se sportmanne en vroue vereer. ‘n Onafhankile paneel sportdeskundiges het die prestasies beoordeel en...
View ArticleSTAATSAMPTENAAR GEARRESTEER VIR KORRUPSIE, BEDROG EN GELDWASSERY
‘n Senior staatsamptenaar in die Wes-Kaap is op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery in hegtenis geneem. Die 53-jarige man se arrestasie spruit voort uit beweerde tenderbedrog wat in 2009 en...
View ArticleTSOLEKILE ONTKEN SKULD OP AANRANDINGSKLAG
Die voormalige Protea paaltjiewagter, Thami Tsolekile, ontken dat hy ‘n 14-jarige skoolseun aangerand het deur hom aan die keel te gryp. Tsolekile, wat vroeër vanjaar deur Krieket Suid-Afrika geskors...
View Article