Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

KOUEFRONT, SNEEU OP PAD

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ‘n 60% kans op reënbuie en donderbuie vandag vir die oostelike dele van die Vrystaat en KwaZulu-Natal. Netwerk24 berig volgens Wayne Venter, weervoorspeller van...

View Article


TUINWERKER BORGTOG GEWEIER WANT ‘WITMENSE SAL HOM DOODMAAK’

Die 64-jarige tuinwerker wat van die moord op die 85-jarige Hettie Thomas van Bloemfontein aangekla word, is borgtog geweier omdat witmense hom glo sal doodmaak as hy na sy blyplek terugkeer. Netwerk24...

View Article


3 KANDIDATE AS OPVOLGER VIR JANSEN

Die Universiteit van die Vrystaat se kortlys van drie kandidate as opvolger vir prof. Jonathan Jansen as rektor en vise kanselier is bekend. Netwerk24 berig prof. Lis Lange, waarnemende viserektor:...

View Article

ZUMA KLA OOR DIE BELEDIGINGS IN DIE NASIONALE VERGADERING

Pres. Jacob Zuma het gekla oor die feit dat hy deur sekere LP’s beledig word elke keer as hy in die Nasionale Vergadering vrae van parlementslede moet beantwoord en hy glo die parlement moet iets aan...

View Article

“REGERING MOET BOERE HELP”

Agri SA glo die regering moet die landbousektor uit sy finansiële wurggreep help nes hy met die Suid-Afrikaanse Lugdiens en Eskom gedoen het. Netwerk24 berig volgens die president van Agri SA, Johannes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

BOTHAVILLE GESIN OP PLAAS AANGERAND

‘n Plaasaanval het vanoggend in die vroeë oggendure op die Leeudoringstad-pad in die omgewing van Bothaville plaasgevind. Rosestad Nuus het verneem ‘n boer en sy vrou en hul dogter is omstreeks...

View Article

KZN BELEEF ERGE WATERKRISIS

Die stigter van Water Shortage South Africa, Caroline van Saassen, sê dorpe soos Vryheid in KwaZulu-Natal het die afgelope nege maande nie water nie, terwyl die hele provinsie ’n erge waterkrisis...

View Article

“DIE NASIONALE VERVOLGINGSGESAG IS ONDER DRUK”

Die voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Johan Booysen, sê hy glo die Nasionale Vervolgingsgesag is onder druk van mense wat die stelsel manipuleer. Booysen het die afgelope tyd teruggeveg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

TWEE PLAASAANVALLE OP EEN DAG IN VS

Niemand is ernstig beseer in twee plaasaanvalle wat vroeg Woensdagoggend, 14 September 2016, in die Vrystaat plaasgevind het nie. Vrystaat Landbou sê in beide gevalle die landbouers se paraatheid...

View Article


TAIWAN VERWOES DEUR TIFOON MERANTI

Ongeveer 1 500 mense in Taiwan moes weens oorstromings uit hulle huise padgee toe die tifoon Meranti suid van die eiland verbybeweeg het. Die tifoon het gepaard gegaan met stortreën en ‘n stormsterk...

View Article

AARTSBISKOP GEE SY STEUN AAN GORDHAN

Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, eerwaarde Thabo Makgoba, het sy steun aan die minister van finansies, Pravin Gordhan, en sy personeel in die tesourie toegesê. Makgoba het in ‘n ope brief aan...

View Article

ZIMBABWIëRS VEROORDEEL VERBOD OP ANTI-REGERINGSBETOGINGS

Zimbabwiërs het die polisie se hernieude verbod op anti-regeringsbetogings veroordeel en sê pres. Robert Mugabe se regering is besig om die land in ’n polisiestaat te omskep. ‘n Woordvoerder van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LASTERAKSIE TEEN FRANSE TYDSKRIF OOR AMATRICE SPOTPRENTE

Die Italiaanse dorp Amatrice wat erg onder verlede maand se aardbewing deurgeloop het, gaan ‘n lasteraksie teen die Franse satiriese tydskrif Charlie Hebdo instel na aanleiding van ‘n reeks spotprente...

View Article


UEFA GAAN VIR NUWE PRESIDENT STEM

Europa se sokker-beheerliggaam, UEFA, gaan vandag vir ‘n nuwe president stem nadat sy vorige president, Michel Platini, vir vier jaar uit die sport geskors is. Platini se skorsing volg op ‘n beweerde...

View Article

Koop en Verkoop – 14 Sep 2016

POSTE EN BETREKKINGS Op soek na ‘n dame wat in koffiewinkel in kombuis kan werk met ondervinding en ervaring in gebak, ontbyt en ligte middagetes asook bediening van kliënte. Pos beskikbaar vanaf 1ste...

View Article


Betaalde Adv – 14 Sep 2016

Boerboel Hondjies te koop vir R2000.00 elk Die hondjies is ingeënt en ontwurm Veearts kaart word saamgegee. Skakel 082 450 3861 om te bespreek Beskikbaar vanaf Maandag, 19 September The post Betaalde...

View Article

NKANDLA: MAIMANE SOEK BEWYSE VAN LENING BY BANK

Die leier van die DA, Mmusi Maimane, het president Jacob Zuma skriftelik versoek om bewyse aan die Nasionale Vergadering te verskaf van ‘n lening van R7,8 miljoen by die VBS Mutual Bank. Dit volg nadat...

View Article


BETOGING IN PHILIPPI OOR GEWELD TEEN PARAMEDICI

Sowat 500 paramedici, polisiebeamptes en lede van die gemeenskap het gister in Philippi buite Kaapstad aan ‘n betoging deelgeneem om mense bewus te maak van die implikasies wat geweld teen paramedici...

View Article

BFN MA MAAK SELFMOORDPAKT MET SEUN (10)

Die Bloemfonteinse ma wat skuldig bevind is aan poging tot moord na afloop van ‘n sogenaamde selfmoordpakt tussen haar en haar 10-jarige seun, het die hof gevra om haar genadig te wees. Netwerk24 berig...

View Article

VOORMALIGE BLOU BUL STERF AAN HARTAANVAL

Die voormalige Blou Bulle-senter Tiaan Joubert is op 42-jarige ouderdom aan ‘n hartaanval dood nadat hy vir longontsteking in die hospitaal behandel is. Netwerk24 berig Joubert, wat 62 wedstryde vir...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live