Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

UEFA GAAN VIR NUWE PRESIDENT STEM

$
0
0

Europa se sokker-beheerliggaam, UEFA, gaan vandag vir ‘n nuwe president stem nadat sy vorige president, Michel Platini, vir vier jaar uit die sport geskors is.

Platini se skorsing volg op ‘n beweerde betaling van twee miljoen dollar deur FIFA in 2011 vir werk wat ‘n dekade tevore gedoen is.

Slowenië se sokkerbaas, Aleksander Ceferin, is glo die gunsteling om president van UEFA te word.

The post UEFA GAAN VIR NUWE PRESIDENT STEM appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!