POSTE EN BETREKKINGS
Op soek na ‘n dame wat in koffiewinkel in kombuis kan werk met ondervinding en ervaring in gebak, ontbyt en ligte middagetes asook bediening van kliënte. Pos beskikbaar vanaf 1ste Oktober. Skakel 083 639 1161
Gesoek n verkoopspersnn in motoronderdele winkel wat tenminste 5 jaar ondervinding het in die verkoop van motoronderdele e pos cv aan
Drienieduplessis3@gmail.com saam met vorige verwysings
Afdelig 1 Gesoek. Ek is dringend op soek na ‘n betroubare huishulp met goeie verwysings vir my vriendin in Welkom. Die persoon moet verkieslik in Welkom woonagtig wees en kan my tussen 4nm en 6nm SMS of WhatsApp na 083 444 7954.
Koop en verkoop. Andre van Petrusburg is dringend op soek na mense wat CO2 welding, plaat en staalwerk kan doen. Moet onder druk en op jou eie kan werk. Geen kansvatters asb. Skakel Andre 0833200039.
ek is dringnerd op soek na werk en in slaghuis gewerk en bakery en kleurter skool werk sel no 0849400378
__________________________________________________________________________
VERKOPE
Adverteer asseblief te koop:
Defy Tuimeldroër, R500.
Skakel Emmie by 051 4441 869 alle ure
Baie dankie by voorbaat
E Thiart
Ek het n trailer spaar wiel en rim om te verkoop nog splinter nuut nog nuut op pad nie vir R600 onderhandelbaar. Kontak 0766647066
Ek het in bril en in hartloop horlosie te koop die bril is twee hondert en die horlosie is sewe hondert 0792788110
Egte leerbaadjie vir motorfiets bestuurders groote large te koop R950 of naaste aanbod skakel 0720272183
Ruil prograam te koop. Ek het goed opgepaste werkende dubble bale wasmaskien te koop R800 cell nr 0827622801
Koop en verkoop te koop vir R 1500 garage wat toesluit van goeie staal en dubbel skadunet skakel 0825118460
Glas Teeplotjie met koppie & piering, 1846 ROYAL BAWARIA, Potjie pas bo~op die koppi KOM.MAAK n AANBOD //PRAGTIGE SILVERKLEURIGE GORDYNE (Woolworths maak) geline 230 x218// ELEKTRIESE EIERKOKER VI 7 EIERS OP N SLAG R100 0834799832
Koop en verkoop. Afdeling 2. Andrea het 8,4 kg teeltjies vir mosaic. Wit, skakkerings van blou. 2 x 4 cm en 2 x 2 cm teen 15 teels vir R 1. 0724087275
Vistenk te koop 250 liter al sy bybehore stand en als 250 liter kontak johan 0846463712
2 te koop. 4 staal tuin stoele R430. Kragboks kas slegs R80. 4 Silver binneshuis krane en 2 stortkoppe R100. 0824108886
Koop en verkoop. Ek het jeep cherokee 2,5 turbo diesel. Enjin parte. Gearbox te koop. Skakel my hettie 0792581610
________________________________________________________________________________
OPSOEKE
EK IS DRINGEND DRINGEND OPSOEK NA BLYPLEK ( MOET MOET DIERE VRIENDELIK WEES ASB )
EK KAN R 3000.00 P/M BEKOSTIG ( WATER EN KRAG INGESLUIT ) EEN OF TWEE SLAAP KAMERS EN BERKERMING VIR VOERTUIG HELP HELP ASB !!!! SKAKEL : 078 879 6552
1) Yster netbalring, R50
2) 11 Kindervideos (Liewe Heksie, Pinocchio, The Jungle Book ens), R280
3) 2-sitplek bank, R180
Kontak vir Wilma by 083 287 2050
EK soek assebief 2 slaapkamers woonstel agter in erf/ huis ( op grond vloer ) vir myself, my moeder en twee kleuters ± R 4 500.00 alles ingesluit vir die einde van die maand.
Diere vriendelik asseblief ( 2 klein hondjies vir kinders ). Skakel 079 – 5034709
Ek is opsoek na die volgende CDs
1. Leon Schuster’s Cathup Song And Every Cricket Hit!
2. The SA Country Collection Vol.2
HARRY NAGEL
082 372 2182
Opsoek na yskas skakel 0732272947 dankie
Afdeling 3. Ons is opsoek na n stort deur, asseblief. Skakel 076 310 4482.
Koop en verkoop ek wil asb vra of iemand kaart 15 van Pick n pay super animal het. Kontak my op 083 668 3592 dankie Ansa
Ek is dringend op soek na ‘n mannetjie koketiel. Hulle kan my skakel na 0726626582
Koop en verkoop. Ek is op soek na ou tydskrifte. 07268 222 60.
Suzette is opsoek na tweede handse bakstene. Sal hul self kom laai. 0836130128
The post Koop en Verkoop – 14 Sep 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.