Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BFN MA MAAK SELFMOORDPAKT MET SEUN (10)

$
0
0

Die Bloemfonteinse ma wat skuldig bevind is aan poging tot moord na afloop van ‘n sogenaamde selfmoordpakt tussen haar en haar 10-jarige seun, het die hof gevra om haar genadig te wees.

Netwerk24 berig die 37-jarige rooikop-vrou het in die pakt haar seun ’n spuitnaald met heroïen gegee om homself mee in te spuit, waarna sy ook haarself ingespuit het.

Sy is gister in die Bloemfonteinse streekhof op die klag skuldig bevind.

Haar verhoor is uitgestel sodat ’n korrektiewe en ’n maatskaplike verslag oor die nagevolge wat haar seun oorgehou het, bekom kan word.

The post BFN MA MAAK SELFMOORDPAKT MET SEUN (10) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!