Die voormalige Blou Bulle-senter Tiaan Joubert is op 42-jarige ouderdom aan ‘n hartaanval dood nadat hy vir longontsteking in die hospitaal behandel is.
Netwerk24 berig Joubert, wat 62 wedstryde vir die Ligbloues op sy kerfstok het, was lid van die Bulle-span wat in 2002 die Curriebeker-reeks gewen het.
Die Blou Bulle sal Vrydag voor hul kragmeting teen Griekwas aan hom hulde bring.
The post VOORMALIGE BLOU BUL STERF AAN HARTAANVAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.