Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BETOGING IN PHILIPPI OOR GEWELD TEEN PARAMEDICI

$
0
0

Sowat 500 paramedici, polisiebeamptes en lede van die gemeenskap het gister in Philippi buite Kaapstad aan ‘n betoging deelgeneem om mense bewus te maak van die implikasies wat geweld teen paramedici op die gemeenskap het.

Dit volg na verskeie kapings van ambulanse en aanvalle op paramedici die afgelope tyd.

Die Wes-Kaapse minister van gesondheid, Nomafrench Mbombo, het gesê die departement doen alles in sy vermoë om sy personeel te beskerm, maar dat gemeenskappe se hulp noodsaaklik is.

Verskeie brandpunte is reeds uitgewys waar inwoners ’n vertraging in ambulansdienste kan verwag, omdat nooddienspersoneel slegs met polisiebegeleiding daarheen kan gaan.

The post BETOGING IN PHILIPPI OOR GEWELD TEEN PARAMEDICI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!