Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NKANDLA: MAIMANE SOEK BEWYSE VAN LENING BY BANK

$
0
0

Die leier van die DA, Mmusi Maimane, het president Jacob Zuma skriftelik versoek om bewyse aan die Nasionale Vergadering te verskaf van ‘n lening van R7,8 miljoen by die VBS Mutual Bank.

Dit volg nadat die presidensie Maandag bekend gemaak het dat die president die geld vir die opgraderings by sy private Nkandla-woning wat nie met veiligheid te doen het nie, bekom het deur ’n lening met die bank.

Maimane het Zuma versoek om besonderhede te verskaf oor onder meer die aansoek, die leningsooreenkoms en terugbetalings, en om die inligting by die Speaker in te dien sodat parlementslede insae daarin kan kry.

The post NKANDLA: MAIMANE SOEK BEWYSE VAN LENING BY BANK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!