Ongeveer 1 500 mense in Taiwan moes weens oorstromings uit hulle huise padgee toe die tifoon Meranti suid van die eiland verbybeweeg het.
Die tifoon het gepaard gegaan met stortreën en ‘n stormsterk wind van tot 260 kilometer per uur.
Dis glo die sterkste wind wat die afgelope 120 jaar in Taiwan aangeteken is.
The post TAIWAN VERWOES DEUR TIFOON MERANTI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.