Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

AARTSBISKOP GEE SY STEUN AAN GORDHAN

$
0
0

Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, eerwaarde Thabo Makgoba, het sy steun aan die minister van finansies, Pravin Gordhan, en sy personeel in die tesourie toegesê.

Makgoba het in ‘n ope brief aan Gordhan gesê hy ondersteun hulle pogings om te verseker dat belastingbetalers se geld tot voordeel van almal gebruik word en nie om net ‘n sekere groep ten koste van ander te verryk nie.

Hy het Gordhan verseker van die volgehoue steun van die Anglikaanse kerk in Suid-Afrika.

The post AARTSBISKOP GEE SY STEUN AAN GORDHAN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!