Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ZIMBABWIëRS VEROORDEEL VERBOD OP ANTI-REGERINGSBETOGINGS

$
0
0

Zimbabwiërs het die polisie se hernieude verbod op anti-regeringsbetogings veroordeel en sê pres. Robert Mugabe se regering is besig om die land in ’n polisiestaat te omskep.

‘n Woordvoerder van die opposisie MDC het op Twitter na die land se polisiemag as ’n verlengstuk van die regerende Zanu-PF verwys.

Die polisie gaan Vrydag die verbod op betogings in Harare herinstel, minder as ’n week nadat ’n regter van die hooggeregshof dit ongrondwetlik verklaar het.

The post ZIMBABWIëRS VEROORDEEL VERBOD OP ANTI-REGERINGSBETOGINGS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!