Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KZN BELEEF ERGE WATERKRISIS

$
0
0

Die stigter van Water Shortage South Africa, Caroline van Saassen, sê dorpe soos Vryheid in KwaZulu-Natal het die afgelope nege maande nie water nie, terwyl die hele provinsie ’n erge waterkrisis beleef.

Op Barberton in Mpumalanga is ook nie water nie, terwyl hulpkrete om water ook uit Limpopo opklink – plekke soos Nylstroom/Modimole en Rooiberg waar boorgate opdroog en dorpsdamme kurkdroog is.

Die Vaaldam wat water aan inwoners in Gauteng verskaf, se watervlak staan tans op net 30%, waarvan sowat 25% modder is.

The post KZN BELEEF ERGE WATERKRISIS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!