Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KOUEFRONT, SNEEU OP PAD

$
0
0

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel ‘n 60% kans op reënbuie en donderbuie vandag vir die oostelike dele van die Vrystaat en KwaZulu-Natal.

Netwerk24 berig volgens Wayne Venter, weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, kan ’n kouefront more aand die Oos-Kaap en die Vrystaat tref, maar geen reën word verwag nie.

’n Baie sterk kouefront kan die Wes-Kaap Vrydagoggend tref met ‘n kans van 60% tot 80% op reën. ’n Kouefront word vir Saterdag voorspel en reën word in die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga verwag.

Sneeu word vir die bergagtige dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en KwaZulu-Natal voorspel.

The post KOUEFRONT, SNEEU OP PAD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!