Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“REGERING MOET BOERE HELP”

$
0
0

Agri SA glo die regering moet die landbousektor uit sy finansiële wurggreep help nes hy met die Suid-Afrikaanse Lugdiens en Eskom gedoen het.

Netwerk24 berig volgens die president van Agri SA, Johannes Möller, moet die regering ingryp met hulpverlening aan kommersiële en kleinskaalse boere.

Sy pleidooi kom kort voor die departement van landbou, bosbou en visserye se nasionale droogteindaba wat môre en oormôre in Centurion plaasvind.

Agt provinsies is reeds tot rampgebiede verklaar, maar die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Des van Rooyen, het nog verlede week op ’n mediakonferensie in die parlement sprake van ’n nasionale ramptoestand doodgepraat.

Die landbousektor se omset is sowat R227 miljard per jaar en bied werk aan sowat 850 000 mense.

The post “REGERING MOET BOERE HELP” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!