Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

3 KANDIDATE AS OPVOLGER VIR JANSEN

$
0
0

Die Universiteit van die Vrystaat se kortlys van drie kandidate as opvolger vir prof. Jonathan Jansen as rektor en vise kanselier is bekend.

Netwerk24 berig prof. Lis Lange, waarnemende viserektor: akademie by die UV, prof. Thembo Mosia, viserektor: studentesake, koshuisaangeleenthede en behuising by die Universiteit van Pretoria en prof. Francis Petersen, adjunkvisekanselier: institusionele innovasie by die Universiteit van Kaapstad is op die kortlys.

Lacea Loader, direkteur: kommunikasie en handelsmerkbestuur by die UV, het bevestig onderhoude met Lange, Mosia en Petersen het reeds op 9 September plaasgevind.

Volgens Loader berus die uiteindelike besluit oor die aanstelling by die UV-raad.

The post 3 KANDIDATE AS OPVOLGER VIR JANSEN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!