Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TAALBELEID: UV GAAN VOORT MET PLANNE

$
0
0

Die Universiteit van die Vrystaat beplan om van volgende jaar af in drie fakulteite op eerstejaarsvlak net in Engels onderrig aan te bied ondanks die hofbevinding teen die inwerkingstelling van die nuwe taalbeleid.

Die hof het vroeër die UV se besluit om Afrikaans as onderrigtaal af te skaf, tersyde gestel. Die hofprosesse, waarin die UV aansoek doen om verlof om teen die tersydestelling te appelleer, is nog aan die gang.

Die UV meen nadat hy aansoek gedoen het vir verlof om te appelleer is die tersydestelling van sy besluit opgeskort en daarom word met beplanning voortgegaan.

Netwerk24 berig die ander fakulteite sal in 2018 volg.

AfriForum en Solidariteit sal vandag in die Vrystaatse hooggeregshof vra vir ’n bevel om die UV te verbied om voort te gaan met die inwerkingstelling van die nuwe taalbeleid.

The post TAALBELEID: UV GAAN VOORT MET PLANNE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!