Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BFN SE EERSTE SKILPADPARK

$
0
0

Die beboste terrein van 33 hektaar agter die Oliewenhuis in Bloemfontein is die tuiste vir die Rosestad se eerste skilpadpark.

Die park is Saterdag amptelik geopen met die vrylating van 19 skilpaaie in hul natuurlike habitat op Grant’s Hill.

Netwerk24 berig die skilpadpark sal nou die vlagskip-projek van die Vriende van Grant’s Hill wees.

Die publiek kan voortaan skilpaaie wat in hul tuine amok maak hier kom vrylaat.

The post BFN SE EERSTE SKILPADPARK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!