Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BEWOLKTE WEER SAL BEGIN OPKLAAR

$
0
0

Die bewolkte weer wat die belofte van reën inhou, sal van vandag af oor die Vrystaat en Noord-Kaap begin opklaar.

Volgens Tonie Rossouw, senior weervoorspeller by die weerkantoor in Bloemfontein, het die wind gister sterk oor die Vrystaat en Noord-Kaap gewaai, maar sal dit vandag in die Noord-Kaap suidwes begin draai.

Dit sal meebring dat wolkbedekking geleidelik oor die twee provinsies begin opklaar.

Netwerk24 berig geen reën word dus vir die Vrystaat en Noord-Kaap vir die komende week voorspel nie, maar los buie en donderbuie oor die oostelike dele van die Vrystaat en in die Noord-Kaap sal Woensdag en Donderdag voorkom.

Van vandag af sal warmer weer voorkom en sal toestande na normaal terugkeer.

’n Koue frontale stelsel sal egter wel die naweek oor die binneland inbeweeg.

The post BEWOLKTE WEER SAL BEGIN OPKLAAR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!