Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MEER AS 50 AL DOOD VOOR OF OP KAAPSE TREINE

$
0
0

Meer as 50 mense het in die vier maande sedert April vanjaar hul lewens voor of op Kaapse treine verloor.

‘n Woordvoerder van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), Zinobulali Mihi, het aan Die Burger gesê verlede week alleen is drie mense dood.

Volgens hom speel mense met hul eie lewe as hulle doelbewus ’n bewegende trein se deure oopmaak en uitspring sodat hulle nie kaartjies hoef te koop nie.

Van die sterftes het ook voorgekom toe mense uit bewegende treine gestamp is.

The post MEER AS 50 AL DOOD VOOR OF OP KAAPSE TREINE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!