Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“TURKYE HET PLIG OM ISIS TE VERSLAAN”

$
0
0

Turkye se president Recep Tayyip Erdogan sê sy land het ‘n plig om die Islamitiese Staat in sy buurland, Sirië, te verslaan.

Hy sê daar moet verseker word dat die militantes nie in staat sal wees om aanvalle binne Turkye uit te voer nie, en die huidige Turkse militêre operasie in Sirië, is net die eerste stap in die stryd teen die IS.

Volgens die Turkse weermag is 20 IS-vegters Saterdag dood in lugaanvalle deur Turkse vegvliegtuie in Sirië.

The post “TURKYE HET PLIG OM ISIS TE VERSLAAN” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!