Twee leerlinge van die Hoërskool Lentegeur in Mitchells Plain in die Kaapse Skiereiland is gister doodgeskiet.
Die polisie se woordvoerder, Noloyiso Rwexana, sê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die skietery omstreeks kwart voor agt gisteraand nie.
Die seuns was onderskeidelik in grade 11 en 12.
The post 2 LEERLINGE DOODGESKIET appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.