Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NOG ‘N STRALER VIR ZUMA

$
0
0

Opposisie-partye het gister behoorlik uitgevaar teen die nuwe presidensiële straler waarvoor die departement van verdediging en militêre veterane 100 miljoen rand in die boekjaar begroot het.

Opposisie-partye is dit eens as pres. Jacob Zuma ernstig daaroor is om die ekonomie te stabiliseer, hy die voorbeeld sal stel en die minister van verdediging sal beveel om planne vir die straler te laat vaar.

Netwerk24 berig volgens die DA-LP Kobus Marais gaan belastingbetalers gemiddeld 280 duisend rand per dag vir Zuma se gehuurde straler moet opdok.

Die straler is glo deel van ‘n gebeurlikheidsplan as ondersteuning vir die huidige Inkwazi wat deur die regering gebruik word.

Die departement het tot dusver aangevoer dat tegniese probleme wat Inkwazi ondervind het, die president in die verleentheid stel en daarom regverdig dit die nuwe straler.

 

The post NOG ‘N STRALER VIR ZUMA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!