POSTE EN BETREKKINGS
Ek is dringend op soek na ‘n betroubare huishulp met goeie verwysings vir my vriendin in Welkom. Die persoon moet verkieslik in Welkom woonagtig wees en kan my tussen 4nm en 6nm SMS of WhatsApp na 083 444 7954.
Sara soek asb volle week werk, sy is baie despiraat vir werk. Asb skakel haar by 084 438 4643
_______________________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop; het ‘n trourok-onderrok (baie wyd – soos Lady Niana’sn) R495 onderhandelbaar. Skakel Wilna 072 693 0921
Ek het R25000 kontant en soek n Nissan 1400 bakkie te koop. Skakel 0823789344
Ek het in bril vir twee hondert rand asook hardloop horlosie vir agt honderd rand. kontak no 0735344002
Afdeling 2. Ek het baie playstation 2 speletjies vir R35 elk te koop Skakel Laura by 083 941 7276
Afdeling 2 koop en verkoop ek het n bak kitaar goeie toestand vir 500 rand onderhandelbaar kontak nr 0834799649
Het die volgende te koop salton elektriese mes R100, hout biltong kerwer R100, glasware soos melk bekers, groot blompot, koekie bakke en vrugte bak alles vir R120 asook mooi vars water perel ring in 9ct setting te koop R600. Skakel 0827095016
Het ‘n blou bababed (cot) R300 sonder matras, Antieke band speler met bande (Tape recorder + groot en klein reels met tape) Phillips maak R650. KONTAK 0734305549
_______________________________________________________________________________
OPSOEKE
Ek is opsoek na ‘n voël hok waarin ek ‘n LORAKIET Voël kan insit. Middelmatige grote asb.
Dot Nel: s
Selfoon nr: 079 9127 908 of werk nr: 051 407 6999
Opsoek na ‘n woonstel “cottage” klein meenthuise of woonstelletjie in ‘n aftree oord vir ‘n aktiewe afgerede paar. Die blyplek moet 1 slaapkamer, 1 badkamer, ‘n kombuis en sitkamer he en indien moontlik ‘n klein tuintjie, hulle kan R2000 per maand betaal. Skakel asb naomi Rossouw by 072 457 1993
Opsoek na iemand wat dooie bome kan opsaag in ruil vir die hout. Skakel Migo Coetzee 082 448 1600
OPSOEK. my naam is Roelof. ek is nog opsoek na nr 26 bergfiets bande en huisgenote asb selnr 0619919680 baie dankie
Koop en verkoop. Ek is opsoek na ‘n volledige draagbare suurstofbottel. Skakel 0846779602
Afdeling 3. Ek is op soek na nr 4 en nr 78 van die pick e pay diere kaartjies as iemand kan help asb. Skakel Laura by 083 941 7276
Ek soek asb vrieskas. Skakel 0836878761. Dankie
3 ek is opsoek na kar in goeie toestand vir 15000 asb 0835500059 dankie
The post Koop en Verkoop – 12 Sep 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.