‘n Senior staatsamptenaar in die Wes-Kaap is op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery in hegtenis geneem.
Die 53-jarige man se arrestasie spruit voort uit beweerde tenderbedrog wat in 2009 en 2010 by die departement van gesondheid gepleeg is.
Die tenders ter waarde van R35 miljoen was vir veiligheidsdienste by klinieke.
The post STAATSAMPTENAAR GEARRESTEER VIR KORRUPSIE, BEDROG EN GELDWASSERY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.