Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, sal môre vergader met leiers van die ANC-groep wat verlede week die hoofkwartier van die party, Luthuli-huis in Johannesburg, wou beset.
Hulle het die bedanking van president Jacob Zuma en die ANC se nasionale uitvoerende komitee geëis.
Geen besonderhede oor môre se vergadering is bekend gemaak nie
The post MANTASHE GAAN VERGADER MET LEIERS WAT LUTHULI-HUIS WOU BESET appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.