3 plaasaanvallers tronk toe vir moord, roof
Drie plaasaanvallers is gister in die Mthunzini-hooggeregshof in KwaZulu-Natal gevonnis weens die moord op die 56-jarige Peter Johnson op 2 Junie 2015 naby Mandeni tussen Durban en Richardsbaai....
View Article3 vas oor Mandrax-tablette
Drie verdagtes wat in hegtenis geneem is vir die besit van Mandrax met ‘n straatwaarde van R4 miljoen, sal na verwagting vandag in die landdroshof op Brits in Noordwes verskyn. Volgens die polisie was...
View ArticleVS-amptenaar in hof vir korrupsie, bedrog
’n Amptenaar van die Vrystaatse departement van openbare werke in Bloemfontein sal na verwagting vandag in die hof verskyn nadat hy op Ficksburg op aanklagte van korrupsie en bedrog in hegtenis geneem...
View ArticleDreigemente, geweld weens uitsprake teen staatskaping
Die nasionale adjunk-voorsitter van die SAKP, Thulas Nxesi, het gewaarsku dat leiers van die party deur dreigemente en geweld in die gesig gestaar kan word weens hul uitsprake teen staatskaping en...
View ArticleEskom gaan groot bonusse uitbetaal
Eskom het bevestig dat hy bonusse van miljoene rand gaan uitbetaal aan huidige en voormalige senior bestuurders, insluitende die afgedankte bestuurshoof Brian Molefe. `n Woordvoerder van Eskom, Khulu...
View ArticleBeëdigde verklaring teen Zuma
Die SAKP se eerste adjunk-sekretaris-generaal, Solly Mapaila, het ‘n beëdigde verklaring teen president Jacob Zuma by die Inspekteur-generaal van Intelligensie ingedien oor die intelligensieverslag wat...
View ArticleTjokkaboot-ongeluk: 8 nog vermis
Agt bemanningslede word nog vermis nadat ’n tjokkaboot gister in die vroeë oggendure in die see by St. Francisbaai in die Oos-Kaap omgeslaan het. Die woordvoerder van die Nasionale...
View ArticleR10 miljoen aan geskenke vir amptenare
Die DA eis ‘n verduideliking van die minister van Behuising, Lindiwe Sisulu, oor meer as R10 miljoen wat in die 2013/14-boekjaar aan blomme, geskenke en borgskappe vir amptenare bestee is....
View Article4 gesinslede sterf in motorongeluk
Vier lede van ’n gesin van Botshabelo buite Bloemfontein is almal op pad terug van ’n begrafnis in Welkom in ‘n motorongeluk dood. Die vier gesinslede, wie se identiteit nog nie deur die polisie bekend...
View ArticleSAKP: “Lede gaan nie bedank nie”
‘n Woordvoerder van die SAKP, Alex Mashilo, sê lede van die party gaan nie uit regeringsposte bedank nie. Dit nadat die UDM-leier, Bantu Holomisa, in ’n verklaring gesê het alle SAKP-ministers, LP’s,...
View Article“Doodsdreigemente is ondemokraties”
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ‘n beroep op die regering gedoen om staatsamptenare en andere wat hul teen korrupsie uitspreek, te beskerm. Outa sê die doodsdreigemente teen die...
View ArticleVrou (19) vas oor gesteelde baba
’n 19-Jarige vrou is gister in die vroeë oggendure in hegtenis geneem nadat sy na bewering probeer het om ’n gesteelde baba by die Tonga-hospitaal in Mpumalanga uit te smokkel. ‘n Woordvoerder van die...
View ArticleMeer as 330 000 al dood in Siriese konflik
Die Siriese menseregte-waarnemersgroep – wat in Brittanje gesetel is – sê meer as 330 000 mense, waaronder meer as 18 000 kinders, is reeds in die Siriese konflik dood sedert dit ses jaar gelede begin...
View ArticleBrandstofpryse kan styg
Die Automobiel-Assosiasie sê hoër internasionale brandstofpryse en ’n verswakkende rand-dollar-wisselkoers sal na verwagting daartoe lei dat brandstofpryse aan die begin van Augustus sal styg. Die AA...
View ArticleVroue van minibus-taxi’s word ontvoer, beroof, verkrag
Die polisie in Gauteng het ’n beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van verskeie mans wat vroue in minibus-taxi’s ontvoer, beroof en verkrag het. Sake is van Alberton...
View ArticlePolitieke geweld, moorde in KZN
Die kommissie wat politieke geweld en moorde in KwaZulu-Natal ondersoek, het vanoggend sy werksaamhede hervat. Die provinsiale premier, Willies Mchunu, het intussen ‘n beroep op...
View ArticleMazda SA herroep voertuie oor lugsakke
Die motorvervaardiger, Mazda, het 19 000 voertuie in Suid-Afrika herroep oor probleme met lugsakke. Mazda Suid-Afrika sê die ondersoek handel oor lugsakke aan die passasierskant van voertuie. Alle...
View ArticleDlamini reageer nie op doodsdreigemente nie
Die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) het vanoggend gesê dit is skokkend dat die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, nog nie gereageer het op...
View ArticleMbete stel besluit oor debat uit
Die DA eis dat die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, teen Vrydag moet sê of daar in die geheim gestem sal word in die debat oor die mosie van wantroue in president Jacob Zuma op 8...
View ArticleWes-Kaap se damvlakke styg
Die gemiddelde vlak van damme in die Wes-Kaap het voor die naweek se reën op net meer as 25% gestaan. Die provinsiale minister van plaaslike regering, Anton Bredell, sê tot 50 millimeter reën het in...
View Article