Minibus taxi slaan om; 16 beseer
Sestien insittendes van ‘n minibus taxi is vanoggend beseer toe die bestuurder beheer verloor en die voertuig op die R-57 op Vanderbijlpark in die Vaaldriehoek omgeslaan het. ‘n Vrouepassasier is...
View ArticleOnwettige zama zamas se liggame gevind
‘n Veiligheidsmaatskappy van Welkom in die Vrystaat het gister op die liggame van vier onwettige delwers afgekom, asook elf beseerdes wat in ‘n bedenklike toestand is. Volgens een van die onwettige...
View ArticleVoëlgriep: 2 500 kan werk verloor
As voëlgriep nie baie vinnig uitgewis word nie, gaan nóg 2 500 mense in die sukkelende Suid-Afrikaanse hoenderbedryf hul werk verloor. Die verbod wat buurlande op die invoer van Suid-Afrikaanse hoender...
View ArticleInternasionale regstappe teen Guptas
Die DA-leier, Mmusi Maimane, oorweeg internasionale regstappe teen die Gupta-familie omdat geld glo onwettig uit Suid-Afrika geneem is. Maimane het die opmerking gemaak tydens sy besoek gister aan die...
View ArticleKouefront in die Kaap
‘n Kouefront gaan die Wes-Kaap na verwagting Saterdagaand bereik en die komende naweek vir reën en selfs sneeu in die Noord- en die Oos-Kaap sorg. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het voorspel dat baie...
View ArticleKoop en Verkoop – 12 Julie 2017
POSTE EN BETREKKINGS Opsoek na ‘n mans persoon vanaf Gr10 wat werk soek, teen ‘n salaris om hout te saag. Hy moet net sy eie hout saag masjien hê. Ek verskaf 3 fase elektriese krag, gratis aan hom....
View ArticleRentekoerse verhoog: SA is kwesbaar
Suid-Afrika is ná Turkye die kwesbaarste land wanneer die ontwikkelde wêreld rentekoerse begin verhoog. Turkye is baie kwesbaar omdat hy steeds ‘n enorme tekort het, baie hoë inflasie beleef en die...
View ArticleAgri Noordwes ontvang groot skenking
Die NWK-landboumaatskappy op Lichtenburg het R25 000 aan Agri Noordwes geskenk om landelike veiligheidsprojekte in dié provinsie te ondersteun. Die voorsitter van NWK, Heinrich Krüger sê dié skenking...
View ArticleCRL: Families kla oor vreemde geloofspraktyke
Meer as 30 families het by die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalkundige Gemeenskappe – die CRL- gekla dat lede van hul families weens...
View ArticleBlazer op 72 oorlede
Die Amerikaanse sokkeramptenaar Chuck Blazer wat in 2015 lewenslank uit sokker verban is, is in die ouderdom van 72 oorlede. Hy het aan kanker gely. Blazer in 2013 skuldig gepleit op klagte van...
View ArticleGauteng: Paaie gesluit weens betogings
Paaie in verskeie dele van Gauteng moes vandag gesluit word toe betogers wat gratis grond en behuising eis, die verkeer ontwrig en motoriste met geweld gedreig het. Die polisie is op die toneel van...
View ArticleJong seun 33 keer gesteek: Man in hof
Die man wat daarvan aangekla word dat hy ‘n jong seun van Goodwood by Kaapstad 33 keer met ‘n skerp voorwerp gesteek het, het vanoggend in die plaaslike landdroshof verskyn. Mohiem Salie is gearresteer...
View ArticleGeldwa-aanval: 7 rowers in hof
Sewe vermeende rowers wat van die kaping van ‘n geldwa aangekla word, verskyn vandag in die Lebowakgomo-landdroshof in Limpopo. Die polisie het die mans vroeër die week ná ‘n rooftog in ‘n...
View ArticleTrump in Parys vir Bastilledag
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het in Parys, Frankryk aangekom. Trump is ‘n eregas by Frankryk se Bastilledag-feesvieringe. Amerikaanse soldate sal môre aan ‘n militêre parade in die Champs...
View ArticleMunisipale gebou aan die brand gesteek
Honderde woedende inwoners van Gomorrah, naby Booysens in Pretoria-Wes, het vanoggend vroeg ‘n munisipale gebou in die omgewing aan die brand gesteek tydens ‘n betoging oor paaie, elektrisiteit, water...
View ArticleWinkeleienaar voor sy seun (5) geskiet
Die eienaar van die Mica winkel op Wellington, Johan Fourie, is dood nadat hy vanoggend voor sy vyfjarige seun deur ‘n rower geskiet is. Fourie het in die Paarl Mediclinic aan sy wonde beswyk. Dominee...
View ArticleJong vrou se liggaam gevind
Die liggaam van ‘n jong vrou is by Rhodesfield aan die Oos-Rand gevind. Die polisie sê sy het verskeie kneusplekke op haar nek en gesig gehad wat daarop dui dat sy voor haar dood gewelddadig aangerand...
View ArticleNog 2 spesialiste bedank
Gesondheidsorg in die Vrystaat steier steeds onder die voortdurende eksodus van sy topmedici met nog twee van die provinsie se voorste spesialiste, prof. Schalk Wentzel by urologie en dr. Maryke Spruit...
View ArticleMeisie (11) in die arm geskiet: Boer gee hom oor aan polisie
‘n 33-Jarige eienaar van ’n plaas naby Swartruggens in Noordwes het hom aan die polisie oorgegee nadat ’n 11-jarige meisie na bewering in die arm geskiet het toe sy en haar vriende Woensdag...
View ArticleTrump sal besluit oor klimaatooreenkoms heroorweeg
Amerika se president Donald Trump het daarop gesinspeel dat hy sy besluit om Amerika aan die Paryse klimaatooreenkoms te onttrek, sal heroorweeg. Hy het egter tydens ‘n ontmoeting met Frankryk se...
View Article