Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Internasionale regstappe teen Guptas

$
0
0
GUPTAS GAAN DOKUMENTE INDIEN

Die DA-leier, Mmusi Maimane, oorweeg internasionale regstappe teen die
Gupta-familie omdat geld glo onwettig uit Suid-Afrika geneem is.

Maimane het die opmerking gemaak tydens sy besoek gister aan die omstrede
Vrede-suiwelplaas in die Vrystaat.

Maimane se besoek het gevolg nadat die party se Vrystaatse leier, Patricia Kopane, en leier in die Vrystaatse Wetgewer, Roy Jankielsohn, verlede week toegang tot die projek geweier is.

Na bewering beloop die familie se winste nagenoeg R184 miljoen uit die projek wat veronderstel was om plaaslike inwoners te bemagtig en die provinsie se landbou te bevorder.

Maimane het die suiwelplaas as ‘n monument aan korrupsie bestempel.

The post Internasionale regstappe teen Guptas appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!