Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Voëlgriep: 2 500 kan werk verloor

$
0
0

As voëlgriep nie baie vinnig uitgewis word nie, gaan nóg 2 500
mense in die sukkelende Suid-Afrikaanse hoenderbedryf hul werk verloor.

Die verbod wat buurlande op die invoer van Suid-Afrikaanse hoender geplaas het weens die uitbreking van die virus, gaan die hoender bedryf erg knou.

‘n Aansienlike deel van Suid-Afrika se braaikuiken-uitvoer gaan na Namibië,
Zimbabwe en Botswana en die verbod is ‘n groot slag vir die plaaslike bedryf wat al die afgelope twee jaar reeds ‘n daling in verkope ondervind.

The post Voëlgriep: 2 500 kan werk verloor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!