Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kouefront in die Kaap

$
0
0
Kouefront en sneeu op pad

‘n Kouefront gaan die Wes-Kaap na verwagting Saterdagaand bereik en die
komende naweek vir reën en selfs sneeu in die Noord- en die Oos-Kaap sorg.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het voorspel dat baie koue weerstoestande verwag kan word, met sneeu wat op hoogliggende gebiede in die Wes-Kaap en westelike dele van die Noord-Kaap kan val.

Oorstromings kan ook in die omgewing van Kaapstad, die Overberg-distrik en die Kaapse Wynlande-distrik voorkom.

The post Kouefront in die Kaap appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!