![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-WOENSDAG-64-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
Opsoek na ‘n mans persoon vanaf Gr10 wat werk soek, teen ‘n salaris om hout te saag. Hy moet net sy eie hout saag masjien hê. Ek verskaf 3 fase elektriese krag, gratis aan hom. Skakel 082 677 9867
Dringend op soek na ‘n vakante pos by ‘n kleuterskool of dagsorg of enige admin werk
Skakel vir Lindie op Tel 051 522 4710 of 082 550 0988
Soek werk vir goeie en betroubare huishulp vir Dinsdae en Vrydae. Skakel Hennie by 0832790861. Verwysings beskikbaar.
maria soek asb volle week of drie dae werk. Haar kontak nommer is 061 798 1699
My nam is sarah ek auk aseblif werk vir twee dae per week, Dinsdae en Woensdae ek is betroubaar 0782339294 dankie
1. Betrekking gesoek. 43 jarige drietalige man met matriek soek enige werk van tuinwerk motors was verf end ek leer baie vinnig. Is eerlik en hardwerkend. Bel Pule 0607915843 of 0717477872.
Liesbeth soek werk twee dae Dinsdae en donderdae. Skakel haar by 078 246 7309
Goeie middag. Opsoek na aupair werk in bfn. Goeie verwysings. Kontak nr. 079 452 8511
ek is opsoek na inslaap werk. Skakel 062 198 9540
_____________________________________________________________________________________
VERKOPE
Ek het ‘n Toshiba Laptop vir R1 500 asook ‘n motor – dvd stel wat in die kopstutte kom vir R1 500.
Skakel 0845305634
TE KOOP: GROOT DEFY STOOF IN PERFEKTE KONDISIE R2000
Rede vir verkoop: Onst trek na ‘n plek wat ingeboude stoof het
R2000
Kontak HANNES FOURIE 0714352729
Koop en verkoop a f d 2 ek het n spliter nuwe defy gasstoof 4 plaat en oond te koop teen R1 600 of naaste aanbot sell 0837429788
Het een warm hot tray glasblat wekende toestand nog baie netjies vir R300 Dam n tweeplaat Parafien stoof nog nooit gebruik nie nuut vir R250 Dan een Samsung foon met laaier vir R300 alles nog nuut Kontak nr 0834799649 Baie dankie
_______________________________________________________________________________
OPSOEK
Dringend op soek na ‘n goedkoop, maar betroubare tweedehandse bakkie
Skakel of whats app my asb op 083 340 1436 Christine
Koop en verkoop- Afd. 3 Ek is op soek na 3punt thermostat vir n Hoover tuimeldroeer het n 5kg drom en die model no is D6500 Skakel O51-4341146 as iemand kan help
The post Koop en Verkoop – 12 Julie 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.