![Rentekoerse verhoog: SA is kwesbaar](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/e0723fbad0eb4bc883b78a63c7b46a0c-12-150x150.jpg)
Suid-Afrika is ná Turkye die kwesbaarste land wanneer die ontwikkelde wêreld rentekoerse begin verhoog.
Turkye is baie kwesbaar omdat hy steeds ‘n enorme tekort het, baie hoë inflasie beleef en die land se skuldvlakke vinnig styg.
Suid-Afrika volg omdat sy inflasie ook nog betreklik hoog is en die skuldvlakke steeds groei.
The post Rentekoerse verhoog: SA is kwesbaar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.