Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Agri Noordwes ontvang groot skenking

$
0
0

Die NWK-landboumaatskappy op Lichtenburg het R25 000 aan Agri Noordwes geskenk om landelike veiligheidsprojekte in dié provinsie te ondersteun.

Die voorsitter van NWK, Heinrich Krüger sê dié skenking kom nadat altesame vyf boere die afgelope drie maande in plaasaanvalle in die provinsie vermoor is.

Hy sê die name van die slagoffers mag nie spesifieke betekenis vir die breë publiek hê nie, maar vir mense in die landboubedryf is dit die name van produsente, eggenote of iemand se ma, pa, buurman of werkgewer.

The post Agri Noordwes ontvang groot skenking appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!