Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CRL: Families kla oor vreemde geloofspraktyke

$
0
0
CRL: Families kla oor vreemde geloofspraktyke

Meer as 30 families het by die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kulturele, Godsdienstige en Taalkundige Gemeenskappe – die CRL- gekla dat lede van hul families weens vreemde geloofspraktyke dood is.

Die voorsitter van die kommissie, Thoko Mkhwanazi-Xaluva, sê daar kan egter baie meer wees.

Die ondersoek deur die CRL kom nadat daar ‘n reeks voorvalle aan die lig gekom het waar aanbidders deur hul geloofspraktisyns gedwing is om tydens dienste onder meer slange te eet, petrol te drink en die predikers te soen.

The post CRL: Families kla oor vreemde geloofspraktyke appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!