![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Shooting-14-150x150.jpg)
Die eienaar van die Mica winkel op Wellington, Johan Fourie, is dood nadat hy vanoggend voor sy vyfjarige seun deur ‘n rower geskiet is.
Fourie het in die Paarl Mediclinic aan sy wonde beswyk.
Dominee Bennie Janse van Rensburg, van die NG Kerk op Wellington het Fourie se dood as ‘n sinnelose daad en baie tragiese voorval bestempel.
The post Winkeleienaar voor sy seun (5) geskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.