![Munisipale gebou aan die brand gesteek](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Fire-18-150x150.jpg)
Honderde woedende inwoners van Gomorrah, naby Booysens in Pretoria-Wes, het vanoggend vroeg ‘n munisipale gebou in die omgewing aan die brand gesteek tydens ‘n betoging oor paaie, elektrisiteit, water en huise.
Paaie is met brandende buitebande versper en motoriste is met geweld gedreig.
Volgens die polisie op die toneel is vyf voertuie ook aan die brand gesteek.
The post Munisipale gebou aan die brand gesteek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.