![Jong vrou se liggaam gevind](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/7j1xdd7-40-150x150.png)
Die liggaam van ‘n jong vrou is by Rhodesfield aan die Oos-Rand gevind.
Die polisie sê sy het verskeie kneusplekke op haar nek en gesig gehad wat daarop dui dat sy voor haar dood gewelddadig aangerand is.
Die polisie vermoed dat sy ook seksueel aangerand is.
The post Jong vrou se liggaam gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.