Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Jong seun 33 keer gesteek: Man in hof

$
0
0
Jong seun 33 keer gesteek: Man in hof

Die man wat daarvan aangekla word dat hy ‘n jong seun van Goodwood by Kaapstad 33 keer met ‘n skerp voorwerp gesteek het, het vanoggend in die plaaslike landdroshof verskyn.

Mohiem Salie is gearresteer kort nadat die 12-jarige seun in ‘n park aangeval is.

Salie het in die hof rondgekyk en gelyk soos iemand wat nie weet waar hy is nie.

Hy het om regshulp aansoek gedoen en die saak is tot Vrydag uitgestel.

The post Jong seun 33 keer gesteek: Man in hof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!