Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gauteng: Paaie gesluit weens betogings

$
0
0
Gauteng: Paaie gesluit weens betogings

Paaie in verskeie dele van Gauteng moes vandag gesluit word toe betogers wat gratis grond en behuising eis, die verkeer ontwrig en motoriste met geweld gedreig het.

Die polisie is op die toneel van twee betogings in Pretoria-Wes en Lenasia-Suid in Johannesburg.

‘n Vragmotor en twee voertuie is aan die brand gesteek tydens ‘n diensleweringsbetoging gisteraand laat in die Pretoriase voorstad Hercules.

The post Gauteng: Paaie gesluit weens betogings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!