![Minibus taxi slaan om; 16 beseer](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Car_accident-31-150x150.jpg)
Sestien insittendes van ‘n minibus taxi is vanoggend beseer toe die bestuurder beheer verloor en die voertuig op die R-57 op Vanderbijlpark in die Vaaldriehoek omgeslaan het.
‘n Vrouepassasier is ernstig beseer.
Paramedici het die beseerdes op die toneel behandel voordat hulle hospitaal toe is.
The post Minibus taxi slaan om; 16 beseer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.