Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trump sal besluit oor klimaatooreenkoms heroorweeg

$
0
0
Trump sal besluit oor klimaatooreenkoms heroorweeg

Amerika se president Donald Trump het daarop gesinspeel dat hy sy besluit
om Amerika aan die Paryse klimaatooreenkoms te onttrek, sal heroorweeg.

Hy het egter tydens ‘n ontmoeting met Frankryk se president Emmanuel Macron nie gesê wat hy in ruil wil hê om van besluit te verander nie.

Trump het op ‘n nuuskonferensie gesê indien dit gebeur, sal dit wonderlik wees, maar as dit nie gebeur nie, sal dit ook oraait wees.

The post Trump sal besluit oor klimaatooreenkoms heroorweeg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!