Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

3 vas oor Mandrax-tablette

$
0
0
3 vas oor Mandrax-tablette

Drie verdagtes wat in hegtenis geneem is vir die besit van Mandrax met ‘n straatwaarde van R4 miljoen, sal na verwagting vandag in die landdroshof op Brits in Noordwes verskyn.

Volgens die polisie was die mans van Rustenburg af op pad na Johannesburg toe hul bakkie naby Broederstroom voorgekeer is.

Beslag is gelê op drie houers met Mandrax-tablette.

The post 3 vas oor Mandrax-tablette appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!