“Witmonopoliekapitaal bestaan in SA”– Zuma
President Jacob Zuma hou vol dat witmonopoliekapitaal in Suid-Afrika bestaan – ondanks die ANC se besluit om slegs na monopoliekapitaal te verwys. Hy het tydens ‘n Nelson Mandela lesings in Nyanga op...
View ArticleKrisis vir mielieboere in Noordwes
Mielieboere in Noordwes sê hulle word deur ‘n krisis in die gesig gestaar met die volgende plantseisoen wat op hande is. Dit volg in die lig van lae mieliepryse weens die rekordoes hierdie seisoen....
View ArticleMaiduguri: 9 dood in bomontploffings
Minstens nege mense is in twee bomontploffings in die Nigeriese stad Maiduguri dood. Die militante groep, Boko Haram, word vir die onploffings aanspreeklik gehou. Die groep is al agt jaar in die streek...
View ArticleTerminaal siek man vra vir die reg om te mag sterf
Die hooggeregshof in Londen het getuienis begin aanhoor in ‘n saak van ‘n terminaal siek Brit wat vra vir die reg om te mag sterf. Die 67-jarige Noel Conway lei aan ‘n motorneuronsiekte. Hy vra die hof...
View ArticleKommissie begin ondersoek na openbare vervoer
Die Mededingingskommissie het begin met sy markondersoek na openbare vervoer. Dit volg te midde van toenemende klagtes van pendelaars oor die swak diens van die stedelike treinpendeldiens Metrorail...
View ArticleByeenkoms teen staatskaping
Meer as 90 burgerregte organsisasies gaan vandag in Randburg byeenkom om ‘n verenigde front teen staatskaping te vorm. Die eendaagse beraad, wat saamval met Mandela-dag, word gereël deur die...
View Article2 rowers gearresteer, derde doodgeskiet
Die polisie het gisteraand twee vermeende rowers gearresteer en ‘n derde doodgeskiet tydens ‘n roofpoging by ‘n onderneming in Edenvale, Johannesburg. Die verdagtes is aangekeer toe hulle probeer het...
View ArticlePolisie by Gautreinstasie weens betogings
‘n Groot groep polisiebeamptes is vanoggend by die Gautreinstasie in Sandton ontplooi ná gister se betogings deur metertaxi bestuurders. Die taxibestuurders het Uber bestuurders verhoed om sake in die...
View ArticleSekuriteitswag in die kop geskiet deur rowers
Die polisie in KwaZulu-Natal is nog op soek na twee rowers wat die afgelope naweek ’n sekuriteitswag op KwaMashu buite Durban in die kop geskiet het. Drie sekuriteitswagte het hul voertuig op die...
View ArticleNUMSA sal aankondig wanneer werkers staak
Suid-Afrika se grootste vakbond NUMSA gaan na verwagting vandag aankondig wanneer werknemers in die staal-en-ingenieurswesebedryf begin staak. Meer as 320 000 mense is in die...
View Article“Die ekonomie is pap”
Ekonome meen dat die ekonomiese situasie van so ‘n aard is dat rentekoerse verlaag behoort te word. Die ekonoom, Ulrich Joubert sê dit is egter onwaarskynlik dat die Reserwebank Donderdag na sy...
View ArticleSpeaker van munisipaliteit doodgeskiet
Die speaker van die Raymond Mhlaba-munisipaliteit in Alice in die Oos-Kaap, Thozama Njobe, is gisteraand by haar huis doodgeskiet. Nadere besonderhede is nog nie bekend nie. Die uitvoerende...
View ArticleSuperrugby: Kankeroorlewende terug by Brumbies
Die Wallaby, Christian Lealiifano, wat kanker oorwin het, maak Vrydag sy langverwagte terugkeer na Superrugby vir die Brumbies byna ’n jaar nadat leukemie by hom gediagnoseer is. Lealiifano speel...
View ArticleNUMSA dreig met landwye staking
Suid-Afrika se grootste vakbond NUMSA het vandag met ’n landwye staking gedreig op ’n skaal wat nog nooit voorheen gesien is nie. Die hoofsekretaris van die vakbond, Irvin Jim, spog dat die beplande...
View Article“Zuma moet bedank”
Die ANC-parlementslid, Makhosi Khoza het opnuut ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om te bedank. Sy was die spreker by ‘n konferensie oor die toekoms van Suid-Afrika in Randburg, noord van...
View Article“Siekefondse gaan ineenstort”
’n Kenner in die gesondheidsbedryf het gemaan dat siekefondse onder bedrog, misbruik en vermorsing gaan ineenstort as daar nie vinnig iets gedoen word om dit hok te slaan nie. Die mediese adviseur vir...
View ArticleVermeende bendelid doodgemaak deur vigilantes
Die Vrystaatse polisie ondersoek die dood van ‘n vermeende bendelid wat na bewering deur vigilantes in die Rocklands-woonbuurt buite Bloemfontein doodgemaak is. ‘n Groep inwoners het die 21-jarige man...
View ArticleHoofpypleiding van die Welbedachtdam het gebars
Die watertoevoer na Bloemfontein is onmiddellik gestaak nadat die hoofpypleiding van die Welbedachtdam na die stad gebars het. Netwerk24 berig volgens Qondile Khedama, hoofbestuurder: kommunikasie van...
View ArticleBekende sakeman van Bfn in ernstige toestand
Een van Bloemfontein se bekendste sakemanne wat al baie jare in die motorhandel betrokke is, die 69-jarige Ferdie Smith, is in ’n baie ernstige toestand in die waakeenheid van die Mediclinic...
View ArticleBfn-polisie opsoek na 4 rowers
Polisiewoordvoerder, kapt. Chaka Marope, sê die polisie in Bloemfontein soek na vier aanvallers wat twee werkers op ’n kleinhoewe buite die stad Maandagoggend oorval en vasgebind het. Hulle het met ’n...
View Article