![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-318-150x150.png)
President Jacob Zuma hou vol dat witmonopoliekapitaal in Suid-Afrika
bestaan – ondanks die ANC se besluit om slegs na monopoliekapitaal te verwys.
Hy het tydens ‘n Nelson Mandela lesings in Nyanga op die Kaapse Vlakte gesê
diegene wat sê dat witmonopoliekapitaal nie bestaan nie, nie in Suid-Afrika woon nie.
Hy het opnuut eenheid bepleit en dat ekonomiese transformasie plaasvind.
The post “Witmonopoliekapitaal bestaan in SA” – Zuma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.