![DAMME SE WATERVLAKKE WISSEL TUSSEN 41% EN 87%](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gf-52-150x150.png)
Die gemiddelde vlak van damme in die Wes-Kaap het voor die naweek se reën op net meer as 25% gestaan.
Die provinsiale minister van plaaslike regering, Anton Bredell, sê tot 50 millimeter reën het in sommige gebiede geval en saam met ‘n goeie sneeuval behoort dit ’n goeie uitwerking op die damvlakke te hê.
Op 29 Mei was die gemiddelde vlak van damme op 17,6%.
The post Wes-Kaap se damvlakke styg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.