Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bfn-polisie opsoek na 4 rowers

$
0
0
Bfn-polisie opsoek na 4 rowers

Polisiewoordvoerder, kapt. Chaka Marope, sê die polisie in Bloemfontein soek
na vier aanvallers wat twee werkers op ’n kleinhoewe buite die stad Maandagoggend oorval en vasgebind het.

Hulle het met ’n kluis met kontant, juweliersware en ’n vuurwapen gevlug.

Netwerk24 berig die vier rowers het toegeslaan kort nadat die eienaar van die hoewe in Duikerweg, Vaalbank-Suid, werk toe is.

Francis Rupping, veiligheidskoördineerder van die Estoire-buurtwag, sê buurtwaglede het paaie in die omgewing versper, maar kon nie die misdadigers vind nie.

The post Bfn-polisie opsoek na 4 rowers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!