![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gg-324-150x150.png)
‘n Groot groep polisiebeamptes is vanoggend by die Gautreinstasie in Sandton ontplooi ná gister se betogings deur metertaxi bestuurders.
Die taxibestuurders het Uber bestuurders verhoed om sake in die omgewing van die stasie te doen.
Hulle het onder meer verhoed dat Uber taxis mense kon op- en aflaai.
The post Polisie by Gautreinstasie weens betogings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.