Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sekuriteitswag in die kop geskiet deur rowers

$
0
0

Die polisie in KwaZulu-Natal is nog op soek na twee rowers wat die afgelope naweek ’n sekuriteitswag op KwaMashu buite Durban in die kop geskiet het.

Drie sekuriteitswagte het hul voertuig op die besigheidsperseel van ’n plaaslike supermark geparkeer, toe die rowers op hulle toegeslaan het.

Die wagte was besig om kontant by ’n winkel op die perseel af te haal toe hulle aangehou is.

The post Sekuriteitswag in die kop geskiet deur rowers appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!